• Ezequiel

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • Ezequiel


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer Hechos 7-9





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
        28
         
        29
         
        30
         
        31
         
        32
         
        33
         
        34
         
        35
         
        36
         
        37
         
        38
         
        39
         
        40
         
        41
         
        42
         
        43
         
        44
         
        45
         
        46
         
        47
         
        48
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 33
      • 25     |Ezequiel 33:25| Daarom, sê vir hulle: So spreek die Here HERE: Julle eet vleis saam met die bloed en slaan julle oë op na jul drekgode en vergiet bloed--en sal julle die land as besitting ontvang?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 26     |Ezequiel 33:26| Julle steun op jul swaard, julle doen gruwels en verontreinig elkeen die vrou van sy naaste--en sal julle die land as besitting ontvang?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 27     |Ezequiel 33:27| So moet jy vir hulle sê: So spreek die Here HERE: So waar as Ek leef, die wat in die puinhope is, sal gewis deur die swaard val; en hom wat op die oop veld is, gee Ek aan die wilde diere oor om opgeëet te word; en die wat in die vestings en in die spelonke is, sal deur die pes sterwe.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 28     |Ezequiel 33:28| En Ek sal die land 'n wildernis en 'n woesteny maak, en aan sy trotse mag sal 'n einde kom; en die berge van Israel sal woes wees sonder dat iemand daar oorgaan.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 29     |Ezequiel 33:29| Dan sal hulle weet dat Ek die HERE is, as Ek die land 'n wildernis en 'n woesteny maak oor al hul gruwels wat hulle bedryf het.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 30     |Ezequiel 33:30| En jy, mensekind, die kinders van jou volk wat oor jou gesels langs die mure en in die deure van die huise--hulle spreek die een met die ander, elkeen met sy broer, en sê: Kom tog en hoor wat die woord is wat van die HERE uitgaan.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 31     |Ezequiel 33:31| En hulle kom na jou toe soos 'n volk saamstroom en sit voor jou as my volk en hoor jou woorde, maar hulle doen dit nie; want hulle maak liefdesverklaringe met hulle mond, maar hulle hart gaan agter hulle onregverdige wins aan.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 32     |Ezequiel 33:32| En kyk, jy is vir hulle soos 'n minnelied, soos een skoon van stem, wat goed op die snare speel: hulle hoor jou woorde, maar hulle doen dit nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 33     |Ezequiel 33:33| Maar as dit kom--kyk, dit kom! --dan sal hulle weet dat daar 'n profeet onder hulle gewees het.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • Capítulo 34
      • 1     |Ezequiel 34:1| En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 82
      • 83
      • 84
      • 85
      • 86
      • 87
      • 88
      • ...
      • 127
      • 128
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas