-
Leer por capítulos:
-
Afrikaans (1953)
-
-
21
|Isaías 51:21|
Daarom, hoor tog dit, ellendige, en jy wat dronk is, maar nie van wyn nie!
-
22
|Isaías 51:22|
So sê jou Here, die HERE, en jou God wat die saak van sy volk verdedig: Kyk, Ek neem die beker van bedwelming uit jou hand, die kelk van my grimmigheid; jy sal dit verder nie meer drink nie.
-
23
|Isaías 51:23|
Maar Ek sal dit in die hand gee van die wat jou droefheid aandoen, wat vir jou gesê het: Buig, dat ons oor kan gaan; en jy moes jou rug maak soos die grond en soos 'n straat vir die wat daaroor gaan.
-
-
Sugerencias
Haga clic para leer 1 Corintios 11-13