• Lucas

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • Lucas


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer 2 Pedro 1-3





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 12
      • 55     |Lucas 12:55| En wanneer julle die suidewind sien waai, sê julle: Dit sal gloeiend warm wees! en dit gebeur.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 56     |Lucas 12:56| Geveinsdes, die voorkoms van die aarde en die lug weet julle te beoordeel, maar hoe is dit dat julle hierdie tyd nie kan beoordeel nie?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 57     |Lucas 12:57| En waarom oordeel julle ook nie uit julleself wat reg is nie?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 58     |Lucas 12:58| Want terwyl jy met jou teëstander na die owerheid gaan, doen moeite op die pad om van hom los te kom; sodat hy jou nie miskien voor die regter sleep en die regter jou oorgee aan die geregsdienaar en die geregsdienaar jou in die gevangenis werp nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 59     |Lucas 12:59| Ek sê vir jou, jy sal daar sekerlik nie uitkom voordat jy ook die laaste oortjie betaal het nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • Capítulo 13
      • 1     |Lucas 13:1| En in dieselfde tyd was daar mense teenwoordig wat Hom berig gebring het van die Galiléërs wie se bloed Pilatus met hulle offers gemeng het.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 2     |Lucas 13:2| En Jesus antwoord en sê vir hulle: Dink julle dat hierdie Galiléërs groter sondaars was as al die Galiléërs, omdat hulle sulke dinge gely het?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 3     |Lucas 13:3| Nee, sê Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 4     |Lucas 13:4| Of daardie agttien op wie die toring van Silóam geval en hulle gedood het--dink julle dat hulle meer skuldig was as al die mense wat in Jerusalem woon?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 5     |Lucas 13:5| Nee, sê Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 60
      • 61
      • 62
      • 63
      • 64
      • 65
      • 66
      • ...
      • 115
      • 116
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas