• Filipenses

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Filipenses


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 4
      • 10     |Filipenses 4:10| Ek het my grootliks verbly in die Here dat julle nou eindelik weer opgeleef het om aan my belange te dink; waaraan julle ook gedink het, maar julle het die geleentheid nie gehad nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 11     |Filipenses 4:11| Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 12     |Filipenses 4:12| Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 13     |Filipenses 4:13| Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 14     |Filipenses 4:14| Nogtans het julle goed gedoen toe julle deel gehad het in my verdrukking.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 15     |Filipenses 4:15| En julle, Filippense, weet ook dat in die begin van die evangelie, toe ek van Macedónië vertrek het, geen gemeente deel gehad het in my rekening van uitgawe en inkomste nie, behalwe julle alleen.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 16     |Filipenses 4:16| Want ook in Thessaloníka het julle vir my behoefte meer as een maal iets gestuur.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 17     |Filipenses 4:17| Nie dat ek die gawe soek nie, maar ek soek die vrug wat oorvloedig word op julle rekening.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 18     |Filipenses 4:18| Maar ek het alles ontvang, en ek het oorvloed. Ek het dit volop noudat ek van Epafrodítus ontvang het wat deur julle gestuur is, 'n lieflike geur, 'n welgevallige offer, welbehaaglik by God.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 19     |Filipenses 4:19| En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • 4
      • 5
      • 6
      • 7
      • 8
      • 9
      • 10
      • 11
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas