• Filipenses

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Filipenses


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 1
      • 11     |Filipenses 1:11| vervul met die vrug van geregtigheid wat daar is deur Jesus Christus tot heerlikheid en lof van God.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 12     |Filipenses 1:12| En ek wil hê dat julle moet weet, broeders, dat wat my wedervaar het, eerder op bevordering van die evangelie uitgeloop het,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 13     |Filipenses 1:13| sodat my boeie openbaar geword het in Christus onder die hele keiserlike lyfwag en by al die ander,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 14     |Filipenses 1:14| en die meeste van die broeders wat in die Here deur my boeie vertroue gekry het, dit des te meer waag om die woord onbevrees te spreek.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 15     |Filipenses 1:15| Sommige preek Christus wel ook uit afguns en twis, maar ander ook uit welwillendheid:
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 16     |Filipenses 1:16| die eerste verkondig Christus uit naywer, nie met suiwer bedoelinge nie, met die mening om aan my boeie verdrukking toe te voeg;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 17     |Filipenses 1:17| maar die ander uit liefde, omdat hulle weet dat ek bestem is tot die verdediging van die evangelie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 18     |Filipenses 1:18| Maar wat maak dit? In alle geval, op allerlei wyse, of dit onder 'n skyn of in waarheid is, word Christus verkondig; en hierin verbly ek my en sal ek my ook verbly.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 19     |Filipenses 1:19| Want ek weet dat dit deur julle gebed en die ondersteuning van die Gees van Jesus Christus my tot heil sal strek,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 20     |Filipenses 1:20| volgens my reikhalsende verwagting en hoop dat ek in niks beskaam sal word nie; maar dat Christus met alle vrymoedigheid, soos altyd so ook nou, groot gemaak sal word in my liggaam, of dit deur die lewe of deur die dood is.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • 4
      • 5
      • 6
      • 7
      • 8
      • 9
      • 10
      • 11
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas