-
Leia por capÃtulosComentário sobre a Leitura BÃblica de Hoje
-
Afrikaans (1953) -
-
26
|Josué 22:26|
Daarom het ons gesê: Laat ons tog dit doen en vir ons die altaar bou, nie vir brandoffer en nie vir slagoffer nie,
-
27
|Josué 22:27|
maar dat dit 'n getuie kan wees tussen ons en julle en ons geslagte ná ons dat ons die diens van die HERE sal waarneem voor sy aangesig met ons brandoffers en ons slagoffers en ons dankoffers, sodat julle kinders later nie aan ons kinders kan sê: Julle het geen deel aan die HERE nie.
-
28
|Josué 22:28|
En ons het gedink: As hulle dit later aan ons en ons geslagte sou sê, sal ons sê: Kyk na die boustyl van die altaar van die HERE wat ons vaders gemaak het, nie vir brandoffer en nie vir slagoffer nie, maar'n getuie is hy tussen ons en julle.
-
29
|Josué 22:29|
Dit is ver van ons dat ons opstandig sou word teen die HERE en vandag afvallig sou word van die HERE deur 'n altaar te bou vir brandoffer, spysoffer en slagoffer naas die altaar van die HERE onse God wat voor sy tabernakel staan.
-
30
|Josué 22:30|
Toe PÃnehas, die priester, en die owerstes van die vergadering, die stamhoofde van Israel wat saam met hom was, die woorde hoor wat die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die kinders van Manasse gespreek het, was dit goed in hulle oë.
-
31
|Josué 22:31|
Toe sê PÃnehas, die seun van Eleásar, die priester, aan die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die kinders van Manasse: Vandag weet ons dat die HERE in ons midde is, omdat julle hierdie troubreuk teen die HERE nie begaan het nie; nou het julle die kinders van Israel gered uit die hand van die HERE.
-
32
|Josué 22:32|
Daarop het PÃnehas, die seun van Eleásar, die priester, en die ouerstes teruggekeer van die kinders van Ruben en die kinders van Gad, uit die land GÃlead na die land Kanaän, na die kinders van Israel, en hulle 'n antwoord gebring.
-
33
|Josué 22:33|
En die antwoord was goed in die oë van die kinders van Israel, en die kinders van Israel het God geprys; en hulle het daar nie meer van gespreek om teen hulle op kommando te trek, om die land waarin die kinders van Ruben en die kinders van Gad gewoon het, te verwoes nie.
-
34
|Josué 22:34|
En die kinders van Ruben en die kinders van Gad het die altaar genoem: Hy is getuie tussen ons dat die HERE God is.
-
1
|Josué 23:1|
'n Geruime tyd daarna, nadat die HERE aan Israel rus gegee het van al sy vyande rondom, en Josua oud en ver op sy dae was,
-
-
Sugestões

Clique para ler Êxodo 16-17
22 de janeiro LAB 388
DEUS PODE RESPONDER
Êxodo 16-17
Hoje é o vigésimo segundo dia do ano no calendário gregoriano. Então, só faltam 343 dias para o ano acabar, isso se o ano não for bissexto. Falta muito tempo ainda, né?
Em 22 de janeiro de 1957, Israel se retirou da PenÃnsula de Sinai. Muita coisa aconteceu ao Israel moderno, mas a nossa leitura de hoje fala de um acontecimento ocorrido com o Israel antigo, no tempo de Moisés. O lugar era o mesmo: região da PenÃnsula do Sinai. No entanto, daquela vez, o povo de Israel não tinha a oportunidade de sair de lá. E esse era o problema. Eles estavam com fome e sede, não tinham o que comer nem beber, não tinham de onde tirar recursos para isso. Não havia solução!
Mas o maior problema não é passar necessidade. O problema pode ser a postura quando nos deparamos com a crise. Já observou o comportamento das pessoas em momentos de crise? Você sabe que também foi em um dia 22 de janeiro, mas de 2006, que Evo Morales assumiu a presidência da BolÃvia? Como aquele homem fez tanta gente passar por situações de crise! Pela mÃdia, podÃamos ver, nitidamente, que Evo dividiu a opinião do povo. Através do que os meios de comunicação mostravam, pelas expressões das pessoas, percebÃamos que cada boliviano respondia de forma diferente diante da crise deles.
Um problema pior ainda que ter uma crise, é ter um comportamento equivocado durante a crise. Mas pior que tudo isso, é não ter um bom lÃder diante da crise, que era o caso dos nossos vizinhos.
No tempo da crise de Êxodo 16-17, o povo de Israel tinha um grande lÃder: Moisés. O problema foi o comportamento do povo. Que povo obstinado! Eles só conseguiam olhar para a própria barriga e não conseguiam erguer a cabeça acima disso. Ao ler sua BÃblia hoje, você perceberá isso. Existem tantas coisas acima das necessidades fisiológicas muito mais nobres para nos preocuparmos...
Jesus disse que felizes são aqueles que têm fome e sede, mas muito mais que de pão e água, fome e sede de justiça. Essa deve ser a nossa prioridade, porque nem só de pão vive o homem, mas de toda a Palavra de Deus. É por isso que tentamos procurar o conhecimento da justiça através da leitura da BÃblia.
Se não fizermos isso, corremos o risco de, apesar de estar no meio do povo de Deus, fazer igual aquele povo fez: perder o foco e fazer os pedidos errados para Deus. E aà as conseqüências podem ser muito ruins.
Cuidado com o que você pede para Deus porque Ele pode responder!
Valdeci Júnior
Fátima Silva