• Lucas

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Lucas


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 17
      • 13     |Lucas 17:13| En hulle het hul stem verhef en gesê: Jesus, Meester, wees ons barmhartig!
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 14     |Lucas 17:14| En toe Hy hulle sien, sê Hy vir hulle: Gaan vertoon julle aan die priesters. En onderwyl hulle weggaan, het hulle rein geword.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 15     |Lucas 17:15| En een van hulle, toe hy sien dat hy gesond was, het omgedraai en God met 'n groot stem verheerlik.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 16     |Lucas 17:16| En hy het op sy aangesig neergeval by sy voete en Hom gedank. En hy was 'n Samaritaan.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 17     |Lucas 17:17| Toe antwoord Jesus en sê: Het tien nie rein geword nie? En waar is die nege?
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 18     |Lucas 17:18| Was daar niemand onder hulle te vinde wat omgedraai het om God te verheerlik behalwe hierdie vreemdeling nie?
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 19     |Lucas 17:19| En Hy sê vir hom: Staan op en gaan; jou geloof het jou gered.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 20     |Lucas 17:20| En toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: Die koninkryk van God kom nie met sigbare tekens nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 21     |Lucas 17:21| En hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 22     |Lucas 17:22| En Hy sê vir sy dissipels: Daar sal dae kom wanneer julle sal begeer om een van die dae van die Seun van die mens te sien, en julle sal dit nie sien nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 75
      • 76
      • 77
      • 78
      • 79
      • 80
      • 81
      • ...
      • 115
      • 116
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas