• Isaías

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • Isaías


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer Ezequiel 45-48





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
        28
         
        29
         
        30
         
        31
         
        32
         
        33
         
        34
         
        35
         
        36
         
        37
         
        38
         
        39
         
        40
         
        41
         
        42
         
        43
         
        44
         
        45
         
        46
         
        47
         
        48
         
        49
         
        50
         
        51
         
        52
         
        53
         
        54
         
        55
         
        56
         
        57
         
        58
         
        59
         
        60
         
        61
         
        62
         
        63
         
        64
         
        65
         
        66
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 10
      • 15     |Isaías 10:15| Kan die byl hom beroem teen die wat daarmee kap, of die saag spog teen hom wat dit trek? Asof 'n staf húlle swaai wat hom ophef, asof 'n stok hóm ophef wat nie hout is nie!
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 16     |Isaías 10:16| Daarom sal die Here HERE van die leërskare onder sy vettes 'n maerte stuur; en onder sy heerlikheid sal Hy 'n brand laat uitslaan soos die brand van vuur.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 17     |Isaías 10:17| En die Lig van Israel sal 'n vuur wees, en sy Heilige 'n vlam; en dit sal sy distels en sy dorings verbrand en verteer op een dag.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 18     |Isaías 10:18| Ook sal Hy die heerlikheid van sy bos en van sy vrugteboord verteer, van die siel af tot die vlees toe, sodat dit is soos wanneer 'n kranke wegkwyn.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 19     |Isaías 10:19| En die oorblyfsel van die bome van sy bos sal min in getal wees, en 'n seuntjie sal hulle kan opskrywe.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 20     |Isaías 10:20| En in dié dag sal die oorblyfsel van Israel en die wat ontvlug het van die huis van Jakob, nie meer voortgaan om te steun op hom wat hulle slaan nie; maar hulle sal steun op die HERE, die Heilige van Israel, in opregtheid.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 21     |Isaías 10:21| Die oorblyfsel sal terugkom, die oorblyfsel van Jakob na die sterke God toe.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 22     |Isaías 10:22| Want al was jou volk, o Israel, soos die sand van die see, net 'n oorblyfsel van hulle sal terugkom; die verdelging is vas besluit en vloei oor van geregtigheid.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 23     |Isaías 10:23| Want 'n verdelging wat vas besluit is, sal die Here HERE van die leërskare voltrek in die midde van die hele aarde.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 24     |Isaías 10:24| Daarom, so sê die Here HERE van die leërskare: o My volk wat in Sion woon, wees nie bevrees vir Assur wat jou met die staf slaan en sy stok teen jou ophef op die manier van Egipte nie.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 19
      • 20
      • 21
      • 22
      • 23
      • 24
      • 25
      • ...
      • 129
      • 130
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas