• Hebreus

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Hebreus


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 5
      • 1     |Hebreus 5:1| Want elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, tree ten behoewe van mense op in die dinge wat in betrekking tot God staan, om gawes en offers vir die sondes te bring
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |Hebreus 5:2| as een wat kan saamvoel met die onwetendes en dwalendes, omdat hy self ook met swakheid bevange is.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |Hebreus 5:3| En daarom juis moet hy, net soos vir die volk, so ook vir homself vanweë die sondes offer.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |Hebreus 5:4| En niemand neem die waardigheid vir homself nie, maar hy wat deur God geroep word, net soos Aäron.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |Hebreus 5:5| So het Christus ook Homself nie verheerlik om Hoëpriester te word nie, maar Hy het Hom verheerlik wat vir Hom gesê het: U is my Seun, vandag het Ek U gegenereer.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |Hebreus 5:6| Soos Hy ook op 'n ander plek sê: U is priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |Hebreus 5:7| Hy wat in die dae van sy vlees gebede en smekinge met sterk geroep en trane aan Hóm geoffer het wat Hom uit die dood kon red, en ook verhoor is uit die angs--
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |Hebreus 5:8| Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |Hebreus 5:9| en nadat Hy volmaak is, het Hy vir almal wat Hom gehoorsaam is, 'n bewerker van ewige saligheid geword
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |Hebreus 5:10| en is deur God genoem 'n hoëpriester volgens die orde van Melgisédek;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas