• Hebreus

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Hebreus


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 7
      • 1     |Hebreus 7:1| Want hierdie Melgisédek was koning van Salem, priester van God, die Allerhoogste, wat vir Abraham tegemoetgegaan het by sy terugkeer toe hy die konings verslaan het, en hom geseën het;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |Hebreus 7:2| aan wie Abraham ook 'n tiende deel van alles gegee het--hy was in die eerste plek, volgens uitleg, koning van die geregtigheid en dan ook koning van Salem, dit is koning van vrede;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |Hebreus 7:3| sonder vader, sonder moeder, sonder geslagsregister, sonder begin van dae of lewenseinde, maar gelykgestel aan die Seun van God, bly hy priester altyddeur.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |Hebreus 7:4| Let nou op hoe groot hierdie man was, aan wie selfs Abraham, die aartsvader, 'n tiende van die buit gegee het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |Hebreus 7:5| Nou het hulle wat uit die seuns van Levi die priesterskap ontvang, wel 'n gebod om, volgens die wet, van die volk tiendes te neem, dit is van hulle broers, ofskoon hulle uit die lendene van Abraham voortgekom het;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |Hebreus 7:6| maar hy wat nie uit húlle sy geslagsregister aflei nie, het van Abraham tiendes geneem en die besitter van die beloftes geseën.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |Hebreus 7:7| Nou word sonder enige teëspraak die mindere deur die meerdere geseën.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |Hebreus 7:8| En hier neem wel sterflike mense tiendes, maar dáár een van wie getuig word dat hy lewe.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |Hebreus 7:9| En, om so te sê, het ook Levi wat tiendes ontvang, deur Abraham tiendes gegee;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |Hebreus 7:10| want hy was nog in die lendene van sy vader toe Melgisédek hom tegemoetgegaan het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas