• Hebreus

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Hebreus


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 6
      • 1     |Hebreus 6:1| Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |Hebreus 6:2| van die leer van die doop en van die handoplegging en van die opstanding van die dode en van die ewige oordeel.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |Hebreus 6:3| En dit sal ons doen as God dit toelaat.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |Hebreus 6:4| Want dit is onmoontlik om die wat eenmaal verlig geword het en die hemelse gawe gesmaak en die Heilige Gees deelagtig geword het,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |Hebreus 6:5| en die goeie woord van God gesmaak het en die kragte van die toekomstige wêreld,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |Hebreus 6:6| en afvallig geword het--om dié weer tot bekering te vernuwe, omdat hulle ten opsigte van hulleself die Seun van God weer kruisig en openlik tot skande maak.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |Hebreus 6:7| Want die grond wat die reën indrink wat dikwels daarop val, en nuttige plante voortbring ter wille van hulle vir wie dit ook bewerk word, het deel aan die seën van God.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |Hebreus 6:8| Maar as dit dorings en distels oplewer, deug dit nie en is naby die vervloeking--die einde daarvan is verbranding.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |Hebreus 6:9| Maar, geliefdes, ons is aangaande julle van beter dinge oortuig, dinge wat saamhang met die saligheid, al spreek ons ook so.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |Hebreus 6:10| Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie en die liefde-arbeid wat julle betoon het vir sy Naam, omdat julle die heiliges gedien het en nog dien.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas