• Hebreus

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Hebreus


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 6
      • 11     |Hebreus 6:11| Maar ons verlang dat elkeen van julle dieselfde ywer mag toon om te kom tot die volkome sekerheid van die hoop tot die einde toe;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 12     |Hebreus 6:12| sodat julle nie traag word nie, maar navolgers van hulle wat deur geloof en lankmoedigheid erfgename van die belofte is.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 13     |Hebreus 6:13| Want toe God aan Abraham die belofte gegee het, het Hy, omdat Hy by geen meerdere kon sweer nie, by Homself gesweer
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 14     |Hebreus 6:14| en gesê: Voorwaar, Ek sal jou ryklik seën en jou grootliks vermeerder.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 15     |Hebreus 6:15| En so het hy die belofte verkry nadat hy geduldig gewag het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 16     |Hebreus 6:16| Want mense sweer by een wat meer is, en die eed van bevestiging is vir hulle die einde van alle teëspraak.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 17     |Hebreus 6:17| Daarom het God, omdat Hy nog kragtiger aan die erfgename van die belofte die onveranderlikheid van sy raad wou toon, dit met 'n eed gewaarborg;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 18     |Hebreus 6:18| sodat ons deur twee onveranderlike dinge, waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg, kragtige bemoediging kan hê, ons wat ontvlug het, om vas te hou aan die hoop wat voorlê;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 19     |Hebreus 6:19| en ons het dit as 'n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 20     |Hebreus 6:20| waar Jesus as voorloper vir ons ingegaan het, Hy wat volgens die orde van Melgisédek 'n hoëpriester geword het vir ewig.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas