• Cantares

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Cantares


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 3
      • 7     |Cantares 3:7| Kyk, dit is die draagstoel van Salomo, sestig helde daaromheen, van die helde van Israel,
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |Cantares 3:8| hulle almal met 'n swaard gewapend, geoefend vir oorlog, elkeen met sy swaard aan sy heup vanweë die nagtelike verskrikking.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |Cantares 3:9| Koning Salomo het vir hom 'n draagstoel gemaak van die hout van die Líbanon;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |Cantares 3:10| die steile daarvan het hy gemaak van silwer, die leuning van goud, die sitplek van purper, die binnekant mooi opgemaak--'n liefdegawe van die dogters van Jerusalem.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 11     |Cantares 3:11| Kom uit, dogters van Sion, en aanskou met vreugde die koning Salomo, die krans waarmee sy moeder hom bekrans het op sy troudag en op die dag dat sy hart vrolik is.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • Capítulo 4
      • 1     |Cantares 4:1| Hoe mooi is u tog, my vriendin, hoe mooi is u tog, u oë is soos duiwe deur u sluier heen; u hare is soos 'n kudde bokke wat van die gebergte van Gílead afgolf.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |Cantares 4:2| U tande is soos 'n kudde pas geskeerde skape wat van die drinkplek opkom, wat almal tweelinge het, en geeneen onder hulle is sonder lam nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |Cantares 4:3| U lippe is soos 'n skarlaken band, en u mond is lieflik. U slape is soos 'n granaatskyf deur u sluier heen.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |Cantares 4:4| U hals is soos die Dawidstoring, gebou met muurkranse waar die duisend skilde in hang, almal skilde van helde.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |Cantares 4:5| U twee borste is soos twee lammers, tweelinge van 'n gemsbok, wat onder die lelies wei.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • 4
      • 5
      • 6
      • 7
      • 8
      • ...
      • 11
      • 12
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas