-
-
Afrikaans (1953) -
-
1
|Neemias 12:1|
En dit is die priesters en die Leviete wat saam met Serubbábel, die seun van Seáltiël, en Jésua opgetrek het: Serája, JeremÃa, Esra,
-
2
|Neemias 12:2|
Amárja, Mallug, Hattus,
-
3
|Neemias 12:3|
Segánja, Rehum, Méremot,
-
4
|Neemias 12:4|
Iddo, GÃnnetoi, AbÃa,
-
5
|Neemias 12:5|
MÃjamin, Maädja, Bilga,
-
6
|Neemias 12:6|
Semája en Jójarib, Jedája,
-
7
|Neemias 12:7|
Sallu, Amok, HilkÃa, Jedája; dit was die hoofde van die priesters en van hulle broers in die dae van Jésua.
-
8
|Neemias 12:8|
En die Leviete was: Jésua, BÃnnuï, Kádmiël, Serébja, Juda, Mattánja wat met sy broers die leiding by die kore gehad het.
-
9
|Neemias 12:9|
En Bakbúkja en Unni, hulle broers, het by die dienste teenoor hulle gestaan.
-
10
|Neemias 12:10|
En Jésua was die vader van Jójakim; en Jójakim was die vader van Éljasib, en Éljasib die vader van Jójada,
-
-
Sugestões

Clique para ler Apocalipse 21-21