• Mateo

    x
    • Libros
    • Avanzado
    • Lectura para Hoy
    • Afrikaans (1953)
    • Estudie la Biblia
    • Antiguo Testamento

      • Génesis
      • Éxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronomio
      • Josué
      • Jueces
      • Rut
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reyes
      • 2 Reyes
      • 1 Crónicas
      • 2 Crónicas
      • Esdras
      • Nehemías
      • Ester
      • Job
      • Salmos
      • Proverbios
      • Eclesiastés
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremías
      • Lamentaciones
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oseas
      • Joel
      • Amós
      • Abdias
      • Jonás
      • Miqueas
      • Nahum
      • Habacuc
      • Sofonías
      • Hageo
      • Zacarías
      • Malaquías
    • Nuevo Testamento

      • Mateo
      • Marcos
      • Lucas
      • Juan
      • Hechos
      • Romanos
      • 1 Corintios
      • 2 Corintios
      • Gálatas
      • Efesios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tesalonicenses
      • 2 Tesalonicenses
      • 1 Timoteo
      • 2 Timoteo
      • Tito
      • Filemón
      • Hebreos
      • Santiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 Juan
      • 2 Juan
      • 3 Juan
      • Judas
      • Apocalipsis
    • Cerca
      • Mateo


        Leer por capítulos:
        X  

      Haga clic para leer 1 Juan 1-5





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
        28
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 21
      • 9     |Mateo 21:9| En die skare wat voor geloop en die wat gevolg het, het uitgeroep en gesê: Hosanna vir die Seun van Dawid! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here! Hosanna in die hoogste hemele!
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 10     |Mateo 21:10| En toe Hy in Jerusalem inkom, het die hele stad in opskudding geraak en gesê: Wie is hierdie man?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 11     |Mateo 21:11| En die skare sê: Dit is Jesus, die profeet, van Násaret in Galiléa.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 12     |Mateo 21:12| En Jesus het in die tempel van God ingegaan en almal wat in die tempel verkoop en koop, uitgejaag en die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiweverkopers omgegooi.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 13     |Mateo 21:13| En Hy sê vir hulle: Daar is geskrywe: My huis moet 'n huis van gebed genoem word. Maar julle het dit 'n rowerspelonk gemaak.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 14     |Mateo 21:14| En daar het blindes en kreupeles na Hom gekom in die tempel, en Hy het hulle gesond gemaak.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 15     |Mateo 21:15| En toe die owerpriesters en skrifgeleerdes die wonderwerke sien wat Hy gedoen het, en die kinders wat in die tempel uitroep en sê: Hosanna vir die Seun van Dawid! was hulle verontwaardig
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 16     |Mateo 21:16| en sê vir Hom: Hoor U wat hulle daar sê? En Jesus antwoord hulle: Ja, het julle nooit gelees: Uit die mond van kinders en suigelinge het U vir U lof berei nie?
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 17     |Mateo 21:17| En Hy het hulle verlaat en uit die stad uitgegaan na Betánië en daar vernag.
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • 18     |Mateo 21:18| En vroeg in die môre toe Hy teruggaan na die stad, het Hy honger gehad;
                   
        Referencia
        interlineal
        Diccionario
        Versiones
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 67
      • 68
      • 69
      • 70
      • 71
      • 72
      • 73
      • ...
      • 107
      • 108
      • ›
      • Cerca
      • Sugerencias

      © 2008-2025 Portal de la Biblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: +55 (12) 2127-3000

      Hable con nosotros :: Como llegar :: Ubicación (mapa) :: Copyright de Versiones Bíblicas Utilizadas