• Eclesiastes

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Eclesiastes


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 22-22





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 7
      • 17     |Eclesiastes 7:17| Wees nie alte goddeloos, en wees nie dwaas nie: waarom sou jy sterwe voor jou tyd?
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 18     |Eclesiastes 7:18| Dit is goed dat jy aan die een vashou en ook van die ander jou hand nie aftrek nie; want die wat God vrees, ontkom aan dit alles.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 19     |Eclesiastes 7:19| Die wysheid versterk die wyse meer as tien maghebbers wat in die stad is;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 20     |Eclesiastes 7:20| want daar is geen regverdige mens op die aarde wat goed doen sonder om te sondig nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 21     |Eclesiastes 7:21| Jy moet ook nie let op al die woorde wat die mense spreek nie, sodat jy nie hoor dat jou dienaar jou vloek nie.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 22     |Eclesiastes 7:22| Want jou eie hart weet ook van baie gevalle dat jy self ook ander gevloek het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 23     |Eclesiastes 7:23| Dit alles het ek met wysheid op die proef gestel; ek het gesê: Ek wil wys word, maar dit het ver van my gebly.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 24     |Eclesiastes 7:24| Wat bestaan, is ver en baie diep; wie kan dit begryp?
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 25     |Eclesiastes 7:25| Ek het my daartoe gewend en my hart gerig om te weet en na te speur, en wysheid en 'n slotsom te soek, en om so die goddeloosheid as dwaasheid en die dwaasheid as onverstandigheid te leer ken.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 26     |Eclesiastes 7:26| En ek het iets uitgevind bitterder as die dood: die vrou wat strikke is, haar hart nette, haar hande boeie; hy wat goed is voor die aangesig van God, sal van haar vryraak, maar die sondaar word deur haar gevang.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • ...
      • 11
      • 12
      • 13
      • 14
      • 15
      • 16
      • 17
      • ...
      • 22
      • 23
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas