-
Leia por capÃtulos
-
Afrikaans (1953) -
-
1
|Gênesis 36:1|
En dit is die geskiedenis van Esau, dit is Edom.
-
2
|Gênesis 36:2|
Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kanaän: Ada, die dogter van Elon, die Hetiet, en Oholibáma, die dogter van Ana, die dogter van SÃbeon, die Hewiet;
-
3
|Gênesis 36:3|
en Basmat, die dogter van Ismael, die suster van Nébajot.
-
4
|Gênesis 36:4|
En Ada het vir Esau gebaar Élifas, en Basmat het gebaar Réhuel.
-
5
|Gênesis 36:5|
En Oholibáma het gebaar Jehus en Jáelam en Korag. Dit is die seuns van Esau wat vir hom gebore is in die land Kanaän.
-
6
|Gênesis 36:6|
Toe neem Esau sy vroue en sy seuns en sy dogters en al die mense van sy huis, sy vee en al sy diere en al sy besittings wat hy in die land Kanaän verwerf het, en hy trek na 'n land, wég van sy broer Jakob af;
-
7
|Gênesis 36:7|
want hulle besittings was te groot om saam te woon, en die land van hulle vreemdelingskap kon hulle nie dra vanweë hulle vee nie.
-
8
|Gênesis 36:8|
En Esau het gaan woon in die gebergte Seïr. Esau, dit is Edom.
-
9
|Gênesis 36:9|
Dit is dan die geskiedenis van Esau, die vader van die Edomiete, in die gebergte Seïr.
-
10
|Gênesis 36:10|
Dit is die name van die seuns van Esau: Élifas, die seun van Ada, die vrou van Esau; Réhuel, die seun van Basmat, die vrou van Esau.
-
-
Sugestões

Clique para ler Apocalipse 21-21