• Gênesis

    x
    • Livros
    • Avançado
    • Leitura para Hoje
    • Afrikaans (1953)
    • Estude a Bíblia
    • Antigo Testamento

      • Gênesis
      • Êxodo
      • Levítico
      • Números
      • Deuteronômio
      • Josué
      • Juízes
      • Rute
      • 1 Samuel
      • 2 Samuel
      • 1 Reis
      • 2 Reis
      • 1 Crônicas
      • 2 Crônicas
      • Esdras
      • Neemias
      • Ester
      • Jó
      • Salmos
      • Provérbios
      • Eclesiastes
      • Cantares
      • Isaías
      • Jeremias
      • Lamentações
      • Ezequiel
      • Daniel
      • Oséias
      • Joel
      • Amós
      • Obadias
      • Jonas
      • Miquéias
      • Naum
      • Habacuque
      • Sofonias
      • Ageu
      • Zacarías
      • Malaquias
    • Novo Testamento

      • Mateus
      • Marcos
      • Lucas
      • João
      • Atos
      • Romanos
      • 1 Coríntios
      • 2 Coríntios
      • Gálatas
      • Efésios
      • Filipenses
      • Colossenses
      • 1 Tessalonicenses
      • 2 Tessalonicenses
      • 1 Timóteo
      • 2 Timóteo
      • Tito
      • Filemom
      • Hebreus
      • Tiago
      • 1 Pedro
      • 2 Pedro
      • 1 João
      • 2 João
      • 3 João
      • Judas
      • Apocalipse
    • Fechar
      • Gênesis


        Leia por capítulos
        X  

      Clique para ler Apocalipse 21-21





        1
         
        2
         
        3
         
        4
         
        5
         
        6
         
        7
         
        8
         
        9
         
        10
         
        11
         
        12
         
        13
         
        14
         
        15
         
        16
         
        17
         
        18
         
        19
         
        20
         
        21
         
        22
         
        23
         
        24
         
        25
         
        26
         
        27
         
        28
         
        29
         
        30
         
        31
         
        32
         
        33
         
        34
         
        35
         
        36
         
        37
         
        38
         
        39
         
        40
         
        41
         
        42
         
        43
         
        44
         
        45
         
        46
         
        47
         
        48
         
        49
         
        50
         
      •   Afrikaans (1953)

      • Capítulo 50
      • 1     |Gênesis 50:1| Toe val Josef op sy vader se aangesig, en hy het oor hom geween en hom gesoen.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 2     |Gênesis 50:2| En Josef het aan sy dienaars, die geneeshere, bevel gegee om sy vader te balsem. En die geneeshere het Israel gebalsem.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 3     |Gênesis 50:3| En veertig dae het daarvoor verbygegaan; want so lank duur die dae van balseming. En die Egiptenaars het hom sewentig dae lank beween.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 4     |Gênesis 50:4| En toe die dae van geween oor hom verby was, het Josef met die huis van Farao gespreek en gesê: As ek dan guns in julle oë gevind het, spreek tog dit voor die ore van Farao:
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 5     |Gênesis 50:5| My vader het my laat sweer en gesê: Kyk, ek gaan sterwe; in my graf wat ek vir my in die land Kanaän uitgekap het, daar moet jy my begrawe. Laat my dan nou tog optrek en my vader begrawe. Daarna sal ek terugkom.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 6     |Gênesis 50:6| En Farao sê: Trek op en begrawe jou vader soos hy jou laat sweer het.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 7     |Gênesis 50:7| Toe het Josef opgetrek om sy vader te begrawe, en al die dienaars van Farao, die oudstes van sy huis, het saam met hom opgetrek, en al die oudstes van Egipteland;
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 8     |Gênesis 50:8| ook die hele huis van Josef en sy broers en die huis van sy vader. Net hulle kinders en hulle kleinvee en hulle beeste het hulle in die land Gosen laat agterbly.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 9     |Gênesis 50:9| En saam met hom het opgetrek strydwaens sowel as ruiters, sodat dit 'n baie groot trek was.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • 10     |Gênesis 50:10| En toe hulle by die Steekdoring-dorsvloer kom, wat oos van die Jordaan lê, het hulle daar 'n groot en baie swaar rouklag gehou. En hy het oor sy vader rou laat bedrywe sewe dae lank.
                   
        Referência
        Interlinear
        Dicionário
        Versões
        X
      • ‹
      • 1
      • 2
      • 3
      • ›
      • Fechar
      • Sugestões

      © 2008-2025 Portal Bíblia

      Av. Gen. Euryale de Jesus Zerbine 5876 - Jardim São Gabriel - Jacareí-SP - CEP: 12340-010    Tel: (12) 2127-3000

      Fale Conosco :: Como chegar :: Localização (mapa) :: Copyright de Versões Bíblicas Utilizadas