- 
			
				
Leer por capítulos:
105- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									41
									 
									 
									|Salmos 105:41|
									Hy het 'n rots oopgemaak, en waters het gevloei; dit het geloop deur die dor plekke-  'n rivier!									
									    
								 
- 
									
									42
									 
									 
									|Salmos 105:42|
									Want Hy het gedink aan sy heilige woord, aan Abraham, sy kneg.									
									    
								 
- 
									
									43
									 
									 
									|Salmos 105:43|
									En Hy het sy volk laat uitgaan met vreugde, sy uitverkorenes met gejubel.									
									    
								 
- 
									
									44
									 
									 
									|Salmos 105:44|
									En Hy het aan hulle die lande van die heidene gegee, en wat deur volke met moeite verwerf is, het hulle in besit geneem,									
									    
								 
- 
									
									45
									 
									 
									|Salmos 105:45|
									dat hulle sy insettinge kan onderhou en sy wette bewaar. Halleluja!									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 16-18