- 
			
				
Leer por capítulos:
124- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									1
									 
									 
									|Salmos 124:1|
									'n Bedevaartslied. Van Dawid. As die HERE nie vir ons was nie-  laat Israel dit sê-  									
									    
								 
- 
									
									2
									 
									 
									|Salmos 124:2|
									as die HERE nie vir ons was toe die mense teen ons opgestaan het nie,									
									    
								 
- 
									
									3
									 
									 
									|Salmos 124:3|
									dan het hulle ons lewendig verslind toe hulle toorn teen ons ontvlam het;									
									    
								 
- 
									
									4
									 
									 
									|Salmos 124:4|
									dan het die waters ons oorstroom, 'n stroom het oor ons siel gegaan;									
									    
								 
- 
									
									5
									 
									 
									|Salmos 124:5|
									dan het die trotse waters oor ons siel gegaan.									
									    
								 
- 
									
									6
									 
									 
									|Salmos 124:6|
									Geloofd sy die HERE wat ons aan hulle tande nie as buit oorgegee het nie!									
									    
								 
- 
									
									7
									 
									 
									|Salmos 124:7|
									Ons siel het vrygeraak soos 'n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak.									
									    
								 
- 
									
									8
									 
									 
									|Salmos 124:8|
									Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15