- 
			
				
Leer por capítulos:
40- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									1
									 
									 
									|Salmos 40:1|
									Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. 									
									    
								 
- 
									
									2
									 
									 
									|Salmos 40:2|
									Ek het die HERE lank verwag, en Hy het Hom na my toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor;									
									    
								 
- 
									
									3
									 
									 
									|Salmos 40:3|
									en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op 'n rots gestel; Hy het my gange vasgemaak.									
									    
								 
- 
									
									4
									 
									 
									|Salmos 40:4|
									En Hy het 'n nuwe lied in my mond gegee, 'n lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op die HERE vertrou.									
									    
								 
- 
									
									5
									 
									 
									|Salmos 40:5|
									Welgeluksalig is die man wat sy vertroue in die HERE stel en hom nie wend tot hoogmoediges en leuendienaars nie.									
									    
								 
- 
									
									6
									 
									 
									|Salmos 40:6|
									Groot dinge het U gedoen, HERE my God-  u wonders en gedagtes vir ons; niemand kan met U vergelyk word nie. Wil ek dit verkondig en uitspreek, dan is dit te veel om te vertel.									
									    
								 
- 
									
									7
									 
									 
									|Salmos 40:7|
									U het geen behae in slagoffer of spysoffer nie; ore het U vir my gegrawe; brandoffer en sondoffer het U nie geëis nie.									
									    
								 
- 
									
									8
									 
									 
									|Salmos 40:8|
									Toe het ek gesê: Kyk, ek kom; in die boekrol is dit my voorgeskrywe.									
									    
								 
- 
									
									9
									 
									 
									|Salmos 40:9|
									Ek het lus, o my God, om u welbehae te doen, en u wet is binne-in my ingewande.									
									    
								 
- 
									
									10
									 
									 
									|Salmos 40:10|
									Ek het 'n blye boodskap van geregtigheid in die groot vergadering verkondig; kyk, my lippe bedwing ek nie. HERE, U weet dit.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15