- 
			
				
Leer por capítulos:
123- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									1
									 
									 
									|Salmos 123:1|
									'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon.									
									    
								 
- 
									
									2
									 
									 
									|Salmos 123:2|
									Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres-  so is ons oë op die HERE onse God, totdat Hy ons genadig is.									
									    
								 
- 
									
									3
									 
									 
									|Salmos 123:3|
									Wees ons genadig, o HERE, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting;									
									    
								 
- 
									
									4
									 
									 
									|Salmos 123:4|
									meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 16-18