- 
			
				
Leer por capítulos:
127- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									1
									 
									 
									|Salmos 127:1|
									'n Bedevaartslied. Van Salomo. As die HERE die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die HERE die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter.									
									    
								 
- 
									
									2
									 
									 
									|Salmos 127:2|
									Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly, brood van smarte eet-  net so goed gee Hy dit aan sy beminde in die slaap!									
									    
								 
- 
									
									3
									 
									 
									|Salmos 127:3|
									Kyk, seuns is 'n erfdeel van die HERE; die vrug van die moederskoot is 'n beloning.									
									    
								 
- 
									
									4
									 
									 
									|Salmos 127:4|
									Soos pyle in die hand van 'n held, so is die seuns van die jeug.									
									    
								 
- 
									
									5
									 
									 
									|Salmos 127:5|
									Gelukkig is die man wat sy pylkoker daarmee gevul het! Hulle sal nie beskaamd staan as hulle met die vyande in die poort spreek nie.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15