- 
			
				
Leer por capítulos:
106- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									31
									 
									 
									|Salmos 106:31|
									en dit is hom gereken tot geregtigheid, van geslag tot geslag tot in ewigheid.									
									    
								 
- 
									
									32
									 
									 
									|Salmos 106:32|
									Hulle het Hom ook vertoorn by die waters van Mériba, en dit het met Moses sleg gegaan om hulle ontwil;									
									    
								 
- 
									
									33
									 
									 
									|Salmos 106:33|
									want hulle was wederstrewig teen sy Gees, sodat hy onverskillig gepraat het met sy lippe.									
									    
								 
- 
									
									34
									 
									 
									|Salmos 106:34|
									Hulle het die volke nie verdelg soos die HERE aan hulle gesê het nie,									
									    
								 
- 
									
									35
									 
									 
									|Salmos 106:35|
									maar hul met die heidene vermeng en hulle werke geleer.									
									    
								 
- 
									
									36
									 
									 
									|Salmos 106:36|
									En hulle het hulle afgode gedien, en dit het vir hulle 'n strik geword.									
									    
								 
- 
									
									37
									 
									 
									|Salmos 106:37|
									Bowendien het hulle hul seuns en hul dogters aan die duiwels geoffer									
									    
								 
- 
									
									38
									 
									 
									|Salmos 106:38|
									en onskuldige bloed vergiet-  die bloed van hul seuns en hul dogters wat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het-  sodat die land deur bloedskuld ontheilig is.									
									    
								 
- 
									
									39
									 
									 
									|Salmos 106:39|
									En hulle het onrein geword deur hul werke en gehoereer deur hul dade.									
									    
								 
- 
									
									40
									 
									 
									|Salmos 106:40|
									Toe het die toorn van die HERE ontvlam teen sy volk, en Hy het 'n afsku gekry van sy erfdeel.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 16-18