- 
			
				
Leer por capítulos:
148- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									11
									 
									 
									|Salmos 148:11|
									konings van die aarde en alle volke, vorste en alle regters van die aarde;									
									    
								 
- 
									
									12
									 
									 
									|Salmos 148:12|
									jongelinge en ook jongedogters, oues saam met die jonges-  									
									    
								 
- 
									
									13
									 
									 
									|Salmos 148:13|
									laat hulle die Naam van die HERE loof! Want sy Naam alleen is hoog; sy majesteit is oor aarde en hemel!									
									    
								 
- 
									
									14
									 
									 
									|Salmos 148:14|
									En Hy het 'n horing vir sy volk verhef: 'n roem vir al sy gunsgenote; vir die kinders van Israel, die volk wat naby Hom is. Halleluja!									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 14-15