- 
			
				
Leer por capítulos:
45- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									11
									 
									 
									|Salmos 45:11|
									Hoor, o dogter, en kyk en neig u oor, en vergeet u volk en die huis van u vader;									
									    
								 
- 
									
									12
									 
									 
									|Salmos 45:12|
									en as die Koning u skoonheid begeer-  want Hy is u Heer-  buig u dan voor Hom neer.									
									    
								 
- 
									
									13
									 
									 
									|Salmos 45:13|
									En, o dogter van Tirus-  met geskenke sal hulle u guns soek, ja, die rykstes van die mense.									
									    
								 
- 
									
									14
									 
									 
									|Salmos 45:14|
									Louter heerlikheid is die Koning se dogter daarbinne; van gouddraad is haar kleding.									
									    
								 
- 
									
									15
									 
									 
									|Salmos 45:15|
									In veelkleurige gewade word sy na die Koning gelei; jonkvroue agter haar, haar vriendinne, word na U gebring.									
									    
								 
- 
									
									16
									 
									 
									|Salmos 45:16|
									Hulle word gelei met vreugde en gejuig; hulle gaan in die Koning se paleis in.									
									    
								 
- 
									
									17
									 
									 
									|Salmos 45:17|
									In die plek van u vaders sal u seuns wees; U sal hulle aanstel as vorste in die hele land.									
									    
								 
- 
									
									18
									 
									 
									|Salmos 45:18|
									U Naam wil ek vermeld van geslag tot geslag; daarom sal die volke U loof vir ewig en altyd.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 16-18