- 
			
				
Leer por capítulos:
5- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									11
									 
									 
									|Salmos 5:11|
									Verklaar hulle skuldig, o God! Laat hulle val deur hul planne; dryf hulle weg oor die menigte van hul oortredinge, want hulle is wederstrewig teen U.									
									    
								 
- 
									
									12
									 
									 
									|Salmos 5:12|
									Maar laat húlle almal bly wees wat by U skuil; laat hulle vir ewig jubel, en beskut U hulle; en laat in U juig die wat u Naam liefhet.									
									    
								 
- 
									
									13
									 
									 
									|Salmos 5:13|
									Want U seën die regverdige, o HERE, U omring hom met welbehae soos met 'n skild.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 16-18