- 
			
				
Leer por capítulos:
71- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									11
									 
									 
									|Salmos 71:11|
									en sê: God het hom verlaat; agtervolg en gryp hom, want daar is geen redder nie!									
									    
								 
- 
									
									12
									 
									 
									|Salmos 71:12|
									o God, wees nie ver van my af nie; my God, maak tog gou om my te help!									
									    
								 
- 
									
									13
									 
									 
									|Salmos 71:13|
									Laat hulle wat my as vyand behandel, beskaamd staan, verteer word; laat hulle wat my ongeluk soek, hulleself toedraai in smaad en skande.									
									    
								 
- 
									
									14
									 
									 
									|Salmos 71:14|
									Maar ék sal altyddeur hoop en al u lof vermeerder.									
									    
								 
- 
									
									15
									 
									 
									|Salmos 71:15|
									My mond sal u geregtigheid vertel, die hele dag u heil; want ek ken nie die maat daarvan nie.									
									    
								 
- 
									
									16
									 
									 
									|Salmos 71:16|
									Ek sal kom met die magtige dade van die Here HERE; ek sal u geregtigheid vermeld, dié van U alleen.									
									    
								 
- 
									
									17
									 
									 
									|Salmos 71:17|
									o God, U het my geleer van my jeug af, en tot nou toe verkondig ek u wonders.									
									    
								 
- 
									
									18
									 
									 
									|Salmos 71:18|
									En ook tot die ouderdom en die grysheid toe-  o God, verlaat my nie, totdat ek aan die volgende geslag u arm verkondig, aan almal wat sal kom, u mag.									
									    
								 
- 
									
									19
									 
									 
									|Salmos 71:19|
									Ook is u geregtigheid, o God, tot in die hoogte; U wat groot dinge gedoen het, o God, wie is soos U?									
									    
								 
- 
									
									20
									 
									 
									|Salmos 71:20|
									U wat my baie en bange node laat sien het, sal my weer lewend maak en my weer ophaal uit die watervloede van die aarde.									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 16-18