-
Leer por capítulos:
76-
Afrikaans (1953) -
-
11
|Salmos 76:11|
Want die grimmigheid van die mens moet U loof; met die oorblyfsel van grimmighede gord U Uself.
-
12
|Salmos 76:12|
Doen geloftes en betaal dié aan die HERE julle God! Laat almal wat rondom Hom is, geskenke bring aan die Vreeslike,
-
13
|Salmos 76:13|
wat die trots van die vorste wegsny, vreeslik is vir die konings van die aarde.
-
-
Sugerencias

Haga clic para leer Juan 16-18