- 
			
				
Leer por capítulos:
68- 
									
   Afrikaans (1953)									 - 
									
									 
- 
									
									31
									 
									 
									|Salmos 68:31|
									Dreig die wilde gedierte van die riet-  die trop stiere saam met die kalwers van die volke-  die wat hulleself onderwerp met stukke silwer. Hy het die volke verstrooi wat lus het in oorloë.									
									    
								 
- 
									
									32
									 
									 
									|Salmos 68:32|
									Edeles sal uit Egipte kom, Kus sal haastig sy hande uitsteek na God.									
									    
								 
- 
									
									33
									 
									 
									|Salmos 68:33|
									o Koninkryke van die aarde, sing tot eer van God; psalmsing tot eer van die Here! Sela.									
									    
								 
- 
									
									34
									 
									 
									|Salmos 68:34|
									Van Hom wat ry in die hoogste hemele, wat uit die voortyd is; kyk, Hy verhef sy stem, 'n magtige stem.									
									    
								 
- 
									
									35
									 
									 
									|Salmos 68:35|
									Gee sterkte aan God! Sy hoogheid is oor Israel en sy sterkte in die wolke.									
									    
								 
- 
									
									36
									 
									 
									|Salmos 68:36|
									Vreeslik is God uit jou heiligdomme, o Israel! Die God van Israel-  Hy gee aan die volk sterkte en kragte. Geloofd sy God!									
									    
								 
 - 
									
 - 
				
Sugerencias
 

Haga clic para leer Juan 16-18